Hartseer

ek het nog altyd gewonder..

Hoe kan jy as ‘n ma jou kind/ers sommer net so weg gooi.  Hulle vir weke lank alleen by die huis los, sonder dat hulle iets te ete het vir die aand.  Hoe kan jy toelaat dat ander mense na jou kinders kyk, hulle vir weke aan een daar los, en dan kom met die verskoning.  Jammer my motor het gebreek.

Hoe kan jy toelaat dat ‘n wonderwerkie van ons Hemelse Vader af seergemaak word?

Wonder, sal ek bly wonder, maar JY sal eendag ‘n antwoord moet gee.

Mag jy wat na daardie kindertjies moet kyk, wat reeds 4 van jou eie het, net geseën word.  Mag jy geduld kry, as jy die dag nie het nie.  Mag jy die saak in die hof wen, en pleeg ouer word.

61 Responses to Hartseer

  1. Gatvol sê:

    Hi Fishy baie geluk met jou blog – jine maar jy is oulik!
    Sorry man oor die topic self het ek nie woorde nie.

  2. fisshy sê:

    dankie jong.

    hahaha ek moes nou eers uitfigure hoe werk die simpel ding.

    maar dit lyk nogal na GREAT FUN…

  3. Wondernet sê:

    Nou die aand gehoor van ‘n ma en pa wat eenvoudig hul kinders by die huis gelos het en hulle evrlaat het. Toe hulle die middag van die skool afkom was daar niemand.

    Sad, sulke mense hoort nie kinders te kon hê nie.

  4. fisshy sê:

    Die ma het net dood eenvoudig vir die kinders gesê gaan na tannie so en so toe.

  5. Wondernet sê:

    Dankie dat jy my uit die modder gehelp het.

  6. naaldekoker sê:

    geluk met jou nuwe speelding/blog – mag dit sommer n lekker terapie vir jou ook wees. “smile”

  7. Wondernet sê:

    Hierdie ouers wat ek van praat het eenvoudig elkeen hul eie koers ingeslaan sonder ‘n woord aan die kinders.

    Nou vra ek jou met wat se gedagtes moet daardie arme kinders saamleef. Die vrae aan hulself: Was dit ons skuld dat dit verby is.

  8. Wondernet sê:

    Modder = moderasie = moderation box.

  9. naaldekoker sê:

    nou is dit my beurt om weer in die modder te wees

  10. fisshy sê:

    lol, oooooo ok. wanneer dink julle gaan on parradam weer aan te werk wees?

  11. Wondernet sê:

    Nee Mev De Koker jy’s uit.

  12. naaldekoker sê:

    @wondernet dit is wreed van hulle(ouers) die arme kinders gaan baie letsels oorhou daarvan. Ons mag seker nie vloek hier nie?

  13. Wondernet sê:

    Ongelukkig sien mens hierdie soort van ding al hoe meer kop uitsteek. Hierdie ouers is laag. Nie eens ‘n hond of kat los haar kleintjies oor aan hul eie genade nie.

    Kinders word aan ons “geleen” om mooi op te pas en groot te maak.

  14. Skillie sê:

    ons het ook al ons doppe opgetel en gefokhof maar toe doen die tjênners die selfde

  15. naaldekoker sê:

    NNNeeeeeeee daardie P woord is vir my ook UIT soos laasmaand se pay

  16. Wondernet sê:

    Watter P woord = Pay, pleister, plakker, pampoen, parra, pamperlam, sorry ek weet nie eintlik waarna jy verwys nie 🙂

  17. naaldekoker sê:

    @ SKILLIE lol slèm tjênners van jou.

  18. Skillie sê:

    hier kom dit naaldekooker
    PPPPPPPPPPPPPP….AKDONKIE PALLAS!!

  19. Wondernet sê:

    Daar is baie beter skelwoorde soos:

    Gedoerie
    allamapskie
    sowrintiewaar
    BlouBull

  20. Wondernet sê:

    oooo Poskantoor

  21. naaldekoker sê:

    Fishy het gesê ons mag dit nie sê nie. Hi die tyd by die comments is bietjie betjoints

  22. fisshy sê:

    is dit nou beter?

  23. nicole sê:

    hello fishy maar jy is oulik!!

    Jammer genoeg probeer ons ook met so’n probleem te strugle om te verstaan.
    seun se girlfriend het 2 kinders by haar man gelos (hy het haar geslaan) en die derde ene het sy laat aanneem van haar tannie. ons kan dit net NIE VERSTAAN. anders is sy allright en kan baie goed kook ens..maar hoe kan jy jou kinders los???

    • fisshy sê:

      ander mense se sake is vir my baie duister.

      in die Bybel staan daar jy mag nie oordeel nie, maar hoe kan mens nie oordeel as so iets gebeur nie?

  24. Wondernet sê:

    1 minuut en 13 sekondes voor, maar dit sal doen dankie. 🙂

  25. nicole sê:

    van wanneer af het jy hierdie blog fishy (of is dit nou ‘n dom vraag?)

  26. Wondernet sê:

    Wie is &hellip ?

  27. Wondernet sê:

    En skielik het Fishy iets gedoen!!

    As dit nie stukkend is nie, moet nie karring nie.

  28. fisshy sê:

    hahahaha sorry, ek gaan maak reg

  29. Gatvol sê:

    Ai Smilie ek moenie oor ander mense praat nie want ek sit nog self met groen koring op die lande, maar jou seun moet maar mooi dik oor daai meisie.

  30. Gatvol sê:

    Ek meen dink ai tog.

  31. fisshy sê:

    sorry, nou het ek klaar strooi aangejaag. haha

  32. naaldekoker sê:

    Ja dit lyk nogal vriendelik

  33. Wondernet sê:

    Vir ‘n novice blog het jy nogal baie hits gekry op jou eerste dag. 🙂

    Nou moet jy nog net fokkies of in jou geval Snoekies create.

  34. naaldekoker sê:

    Snoekies :NJAM:

  35. Wondernet sê:

    Waar’s jou visitor counter. Of loer hoekie.

  36. naaldekoker sê:

    Fokk is by Meermin se blog – kom Tjorts hom bietjie uit of neee kom moedig hom aan.

  37. Wondernet sê:

    Die ding wat weis hoefeel hits jei op gekrei het.

    Hies ook nie ‘n speltjekker nie.🙂 😆

  38. Skillie sê:

    waar is die tyd nou fishy

  39. naaldekoker sê:

    Grapgat -waar is oompie Joe dat hy jou kan reghelp met die woordjies

  40. Skillie sê:

    wat is hin fokhin permalink

  41. Wondernet sê:

    Skillie, ha horlosie se batterye is pap, nou steek sy dit weg.

  42. fisshy sê:

    hahaha wag ek gaan kyk

  43. fisshy sê:

    jammer, elkeen vir sy eie spelling. haha die author kan ook nie spel nie..

  44. Wondernet sê:

    Ek wonner watter blog gaan Tjiengum nou ontleed.

  45. naaldekoker sê:

    Cheers ek waai eers tot Môre Julle – lekka aand

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: