Mense met lang vingers

Wag ek moet die met julle deel.

ek het by ‘n vriendin van my gaan kuier seker so twee jaar gelede.  Elkgeval, julle weet hoe is meisies, leen gou my jou dit, leen my gou jou dit.

So kom dit toe by die make-up.  Sy vra my toe, leen my gou jou mascara.  Nou ja, ek leen toe vir haar my mascara.  Op ‘n stasium wil ek gou op my selfoon kyk hoe laat dit is ens.  Kom ek mos toe agter maar daar is so snaakse buisie mascara in my handsak.  Ek haal hom toe uit, en ruil dit om met my mascara.  Die maandag oggend toe ek wil make-up toe is die buisie mascara weg uit my handsak.

Nou ja, ek los dit toe daar, so vra sy my om saam met hulle na ‘n “show”  van Juanita du Plessis te gaan kyk.  Ek wag toe vir haar om klaar te maak, gaan sit toe maar op die bed en wag vir haar, so haal sy die mascara uit en sit mascara op.  Wat sien ek daar?  MY mascara.

Nou moet julle my taal verskoon.

Ek sê toe vir haar, jou BLIKSEM hier is my mascara, baie vinnig sê sy nee, dis my ma s’n.  Dit was ook die laaste keer wat ek saam met haar gekuier het.

Mense, jy vat nie net my goed en dink ek gaan dit nie agter kom nie, ek mag meskien baie make-up hê.  Maar ek weet wat is alles daarin.  Moet nie net vat nie, vra as jy dit wil hê dan sal ek dit vir jou met liefde gee.

17 Responses to Mense met lang vingers

  1. Wondernet sê:

    Eerste

  2. fisshy sê:

    lol jy het vergeet om te sê RAWR!!!!!!

  3. Skillie sê:

    ek like ook nie fokhin steelers nie.

  4. Wondernet sê:

    O en ek dra nie maykup nie. 😆

  5. Skillie sê:

    mev skillie het eendag haar dop gepaint maar dit was hin fokop

  6. Wondernet sê:

    Cheers Snoekies

    Wondernet uit …………………….

  7. Wondernet sê:

    Môre Snoeke

    Word wakker!!!!

  8. fisshy sê:

    gaaaaaaaaap, ah nee ah. ons slaap nog hier!!!!! wanneer gaan BP weer oop wees?

  9. fisshy sê:

    toe toe, wat is nuus?

  10. Wondernet sê:

    Fishy …….. Blog eienaars mag nie vroeg gaan slaap of laat opstaan nie. Jy het HIN verantwoordelikheid teenoor jou kômmentatore. 😆 🙂 😆

  11. fisshy sê:

    jaja, ok maar nou gaan jy vir eers bietjie alleen hier wees. Fishy het bietjie werk om te doen.

  12. Wondernet sê:

    😥 😦 😥 😦 😥 😦 😥 😦 😥

    OK dan kom loer ek later weer.

  13. fisshy sê:

    ok, maar my email bly darm die hele dag oop. so ek is nie helemal weg nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: