Sommer net

12 Responses to Sommer net

  1. naaldekoker sê:

    Môre Fishy – wou net gou ko Hello sê. Ek sien net n blank op die topic “sad”

  2. fisshy sê:

    hallo kokertjie

    wys my prentjie nie wat ek opgesit het nie?

  3. Gatvol sê:

    Hallo Fishy!

  4. Kadoes sê:

    Hiers ek ok.

    Maar ek soek iets. Ek het hierdie al op alle blog gepost waar ek gaan draai het.

    Kan iemand my asb help want ek kan myself nie help nie. Ek kan nie vanaf die werk download nie en het dringend die backtrack van aly & aj se Chemicals React nodig. Stuur dit vir Meermin dan kan sy dit vir my mail.

    Ag please !!!!

  5. Skoor sê:

    Ja, en die enigste met klere aan, is die wat dit NIE ontdek het nie! Hoe flokken unfair is dinge nie soms nie.

    • fisshy sê:

      Jy kan dit weer sê. Solank as wat ons aanhou bid, sal ons veilig wees. Meskien moet ons weer begin om Gelofte dag te eer en dit nie aan te sien as ‘n normale vakansie dag nie. Dit is egter ‘n belofte wat ons gemaak het aan die Here ‘n hele paar jaar terug.

  6. Skoor sê:

    Ek eerbiedig die Gelofte al vir jare. Dis dalk die keerpunt hierdie week se vieslikhede op Facebook, wat mense gaan bewus maak van die mag van saamstaan, en die KRAG van hulle HERE.

    Kom ons bid vir daardie wonderwerk. As die massas Zulu’s nie die waens by Bloedrivier wou aanval, omdat reuse wit figure in die nag om die laer gestaan het nie, en ons vra vir dieselfde beskerming, elke dag wat ons in hierdie Sodom moet beweeg, sal ons dit ontvang.

    En wanneer ons dit ontvang het, moet ons nooit vergeet om dankie te se nie!

    As Jesus van die Pil ‘n smartie kan maak, kan hy netsowel van Malema en sy trop ‘n spektakel maak!

    • fisshy sê:

      Ek het nou nie handjie prentjies om vir jou hier te gee nie, maar ek hoop jy kan sien hoe klap ek vir jou hande. Daardie kort ‘n thumbs up!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: