Fondsinsameling…

 

         

ABRAHAM  KRIEL 
Kinderhuis Maatskappy
Children’s Home Company
Nylstroom

(Registrasienommer/Registration Number: 2001/025360/08)

Privaatsak X1033
Modimolle 0510

Tel: 014 717 5264/5                            
Faks:  014 717 3659                                                                                                                                                                                                                                                                                     

e-pos: akk@esnet.co.za                 e-mail:akk@esnet.co.za

http://www.kinderhuisnylstroom.org.za                              

                                                                                                            _____________________________

OSW No./NPO Nr.: 009-359

                                   

Fondsinsamelingsprojek : Bumbo Babastoele

Die vervaardiger van Bumbo babastoeltjies het ’n groot hoeveelheid stoeltjies aan ons geskenk. Ons verkoop die stoeltjies met sy toestemming.  

 Aangeheg is ’n foto van hoe die stoeltjie lyk. Dit kom in verskeie kleure voor nl: Pienk, Pers, Groen, Blou ens.

Ons beoog om die stoeltjies te verkoop teen R100-00 per stoeltjie. Die verkoopprys in die winkels beloop tans R329-99.

Geliewe hierdie skrywe aan soveel mense moontlik te versprei aangesien ons werklik van hierdie geleentheid gebruik wil maak om ons fondse aan te vul.

Kontakpersone :
Gezina Lombard – 082 897 3877
Heleen Roos – 082 297 8762

 

 

                                                ________________________________________________________

Direkteure/Directors:  Mnr. HJ Boonzaaier   Dr GF Claassen   Me J du Plessis   Mnr JA Joubert   Ds D Legodi   Mnr GS Lombard  (Uitvoerende Hoof)   Mnr SD Maboa     Ds JH van Loggerenberg   Mnr J Swart     Me OR van der Merwe      DS PH Venter     Ds WHS Wolhuter (Voorsitter)

ABSA NUYLSTROOM
TJEKREK NR: 11 00 14 00 00
TAKKODE: 632005
REK NAAM: AKK MKPY NYLSTROOM
FAKS: 086 570 7648

Julle,  ondersteun asseblief die kinderhuis.  Ek het met die hoof se vrou van die kinderhuis gepraat.  Sy vra groot seblief as julle belang sou stel, en julle weet van geleenthede om die stoeltjies by julle te kry dan is die posgelde ook minder.

So toe toe, waarvoor wag  julle, bestel NOU dadelik een.  Ek het, en ek is nie swanger nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: